We would like to inform that Donkiz uses our own cookies to keep our user's sessions active and try to improve our services. If you continue browsing, we understand you consent to our use of cookies. More details >>
 

Home

1 - 20 of 2.784 properties
List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
 Bloemfontein  - Parking - Rent
R3.750

Bloemfontein - Parking - Rent

Aantreklike en veilige oumawoonstel vir enkellopende jong werkende persoon / senior student aan huis in Langenhovenpark. Water en ligte ingesluit. Veilige skadunetparkering. Seleksie. R3750 pm.
08-09-2016 - gumtree.co.za save
 De Aar  - Garage - Rent
R3.500

De Aar - Garage - Rent

1 room(s)
Die woonstel sal vanaf die 1ste Desember 2014 beskikbaar wees. Daar is 'n garage beskikbaar vir parkering. Huur sluit water, krag en DSTV Compact in en die woonstel sal een keer 'n week skoongemaak word.
31-10-2014 - adsafrica.co.za save
Queries related : de aar - woonstel
 Stellenbosch  - Apartment - Rent
R5.900

Stellenbosch - Apartment - Rent

Groot woonstel te huur in veilige blok in Bastmolen woonstelle in Markstraat 43. Pragtige uitsigte. In middedorp binne lopende afstand. Hoë sekuriteit (elektriese omheining). Een oop parkeerplek ingesluit by huur. Huur: R5 900 per maand. Groot sitkamer met aparte slaapkamer en oop kombuis, aparte...
09-09-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : apartment stellenbosch
 Wellington  - Studio - Rent
R2.950

Wellington - Studio - Rent

Enkel woonstel in Wellington Veilige parkering R2950 + deposito Water ingesluit. Kontak ... ASB GEEN EMAIL
24-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : flat apartment wellington
 Pretoria  - Apartment - Rent
R6.000

Pretoria - Apartment - Rent

Alleenstaande 1 Slaapkamer Woonstel te Huur Constantia Park, naby aan Menlyn *Onmiddelik Beskikbaar R6000 per maand huur (+ R6000 Deposito) Water Ingesluit. "Prepaid" Krag. Gas Geyser Bosch Gas stoof en oond Wasmasjien en ander meubels op fotos nie ingesluit Nuut gebou. Baie privaat op residensiele...
20-08-2016 - gumtree.co.za save
 Centurion  - Parking - Rent
 

Centurion - Parking - Rent

Valhalla naby die R55 en R101 old Jhb. Road Dringend 2sk Kamer tuinwoonstel met klien erf en Onderdak Parkering Woonstel baie ruim met genoeg ingeboude kaste en buis puik met baie pakplek en daar’s ’n ekstra Kamer klein 4 x 4 vkt meter vir jou wasmasjien en stryk werk Die Huur is 5450.00 per maand...
08-08-2016 - gumtree.co.za save
 Ellisras  - Apartment - Rent
R10.500

Ellisras - Apartment - Rent

Netjiese en moderne twee slaapkamer, twee badkamer woonstel in Lephalale te huur. Dit is geleë binne loopafstand vanaf Pick & Pay.24/7 Sekuriteit by die hek. # Reception Rooms: 1 Property Reference #: 1299612 Agent Details: Chantel van der Schyff Just Property Lephalale Shop 4B, Marula Square...
04-08-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : flat apartment ellisras
 Brakpan  - Parking - Rent
R4.050

Brakpan - Parking - Rent

2 SLAAPKAMER TUIN WOONSTEL IN ‘N VEILIGE AREA EN IS ONMIDDELIK BESKIKBAAR.>>>>> ALBEI KAMERS HET INGEBOUDE KASTE EN NUWE MATTE.>>>>>> HOOF SLAAPKAMER MET ON-SUITE BADKAMER MET STORT IN BAD.>>>>>> OOP-PLAN SITKAMER EN KOMBUIS MET KASTE EN STOOF.>>>>>> PARKERING VIR 2 MOTORS 1 OOP EN 1 ONDERDAK VOOR...
03-08-2016 - gumtree.co.za save
 Bellville  - Apartment - Rent
R3.200

Bellville - Apartment - Rent

Batchelors woonstel te huur in Loevenstein. Onmiddellik beskikbaar. Gemeubuleerd met yskas, TV en kitchenette. Parkering beskikbaar. R3200pm plus krag en water. Geen deposito. Aparte ingang. Ideaal vir jong werkende persoon met sober gewoontes. Kontak ... om te reel vir n onderhoud. Persone sal...
27-07-2016 - gumtree.co.za save
 Brits  - Apartment - Rent
R5.300

Brits - Apartment - Rent

Netjiese, moderne woonstel te huur in Brits, naby Laerskool Brits. Spog met:3 gemaklike slaapkamers2 badkamersOnderdak ParkeringLoop afstand van skole en winkels # Reception Rooms: 1 Security Features: access gate Property Reference #: 1287557 Agent Details: Harties Office Just Property...
23-07-2016 - gumtree.co.za save
 Centurion  - Apartment - Rent
R4.000

Centurion - Apartment - Rent

Woonstel te huur op Plot naby Forrest Hill shopping Centre geskik vir enkel persoon of jong paartjie geen diere nie prepaid krag
15-07-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : plot te huur pretoria
 Potchefstroom  - Apartment - Rent
R3.800

Potchefstroom - Apartment - Rent

2 Slaapkamer Woonstel Te Huur Sentraal gelee R3800 pm/ Navrae: ...
12-07-2016 - gumtree.co.za save
 Ellisras  - Apartment - Rent
R10.500

Ellisras - Apartment - Rent

Netjiese en moderne twee slaapkamer, twee badkamer woonstel in Lephalale te huur. Dit is geleë binne loopafstand vanaf Pick & Pay.24/7 Sekuriteit by die hek. # Reception Rooms: 1 Property Reference #: 1299612 Agent Details: Chantel van der Schyff Just Property Lephalale Shop 4B, Marula Square...
12-07-2016 - gumtree.co.za save
 Brackenfell  - Apartment - Rent
R6.000

Brackenfell - Apartment - Rent

Semi 2 slaapkamer woonstel. Parkering vir 2 motors. Beskikbaar vanaf 1 Augustus R6000 water en ligte ingesluit. Ideal vir mense wat besig is om hul huis te bou en net van maand tot maand wil huur. Of 3 maande max WhatsApp my by ...
10-07-2016 - gumtree.co.za save
 Strand  - Garage - Rent
R6.500

Strand - Garage - Rent

STRAND - Spacious, neat two bedroom flat on the first floor in Vissershof (corner Gordon and Victoria Street), Strand to rent. Lots of cupboards, enclosed Balcony. Lock up automated Garage and Parking space behind automated gate available. 300m from the beach. R6 500 per month . Available: 1...
12-07-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : te huur strand
 Krugersdorp  - Apartment - Rent
R2.000

Krugersdorp - Apartment - Rent

Ek het n oulike 3 vertrek woonstelletjie te huur in West Village teen wat ek dink n baie billike prys is. Sal n enkel persoon verkies maar sal ook n couple oorweeg. Ek soek iemand wat my ni probleme gaan gee nie. Daar is sekuriteit en n motorafdak. Ons kan gesels oor n troeteldier indien dit...
06-07-2016 - gumtree.co.za save
 Bellville  - Apartment - Rent
R6.000

Bellville - Apartment - Rent

Eenslaapkamer grondvloer woonstel te huur in Mount View sekuriteitskompleks, Loevenstein. Beskikbaar vanaf 1 SEPTEMBER 2016. Absoluut geen troeteldiere nie. R6000 per maand. Deposito R9000. - Oopplan kombuis en leefarea. - Oppervlak 52 vkm. - Toegangbeheerde kompleks. - Onderdak parkering. -...
06-07-2016 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Garage - Rent
R5.500

Potchefstroom - Garage - Rent

Woonstel te huur, R5500.00 Dassierand, Bella view Naby aan kampus geleë 24/7 sekuriteitswag 2 Slaapkamer 2 Badkamer Sitkamer en Kombuis apart Balkon met Braai Garage met ekstra storage. ...
03-07-2016 - gumtree.co.za save
 Bloemfontein  - House - Rent
R4.500

Bloemfontein - House - Rent

Netjiese 2 Slaapkamer, 1 vol badkamer woonstel te huur op n hoewe in Waterbron, Bloemfontein. Dit is 800m geleë vanaf Pres. Steyn Hoër-en-Laerskool af. Water is ingesluit by die huur. Elektrisiteit is uitgesluit. Deposito is R4500.00 en die huur is R4500.00 per maand. Geen diere en rokers asb. Bel...
27-06-2016 - gumtree.co.za save
 Nelspruit  - Parking - Rent
R3.900

Nelspruit - Parking - Rent

Netjiese een slaapkamer woonstel te huur vir enkellopende persoon vanaf 1 Augustus, in Nelspruit naby Belladonna. Eie ingang met onderdak parkering. Gas stoof. Geen diere. R3 900 pm. W & L uitgesluit. Dep R3 900 Deon cell ...
23-06-2016 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next »   
te huur woonstel
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
te huur woonstel

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous