We would like to inform that Donkiz uses our own cookies to keep our user's sessions active and try to improve our services. If you continue browsing, we understand you consent to our use of cookies. More details >>
 

Home

1 - 20 of 250 properties
List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
 Deneysville  - Home - Sale
R950.000

Deneysville - Home - Sale

Groot familie huis, swembad. Groot leef vertrekke modern geteel. Mooi kombers nuwe kaste met apart waskamer. Badkamers ok modern geteel. Vloere van huis regdeur netjies geteel. Ekstra logcabin home. 1 slaapkamer groot oopplan sitkamer en kombuis. Groot badkamer met ñ los staande groot bad en ñ...
01-09-2016 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Parking - Rent
R4.800

Pretoria - Parking - Rent

Netjiese nuwe eenslaapkamer woonstel te huur vir enkel lopende persoon in Faerie Glen in die Ooste van Pretoria. Beskikbaar vanaf 1 Julie 2016. Ideaal vir professionele enkel lopende persoon wat in die Ooste van Pretoria werk. Woonstel by huis in woongebied op grondvloer. Eenslaapkamer met ruim...
06-06-2016 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Loft - Rent
R7.200

Pretoria - Loft - Rent

Capital Park:- Moderne, Ruim, losstaande, Hoek Eenheid Dupleks binne veilige sekuriteitskompleks hoog teen die berg met pragtige uitsig en Bosveld rustigheid. 3 slaapkamers met ingeboude kaste, dakwaaiers en teëls. Hoofslaapkamer met hout gelamineerde vloer oppervlakte wat op houtdek uitloop, 1.5...
20-05-2016 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Loft - Rent
R7.450

Pretoria - Loft - Rent

Capital Park:- Moderne Ruim Dupleks binne veilige sekuriteitskompleks hoog teen die berg met pragtige uitsig en Bosveld rustigheid. 3 slaapkamers met ingeboude kaste en teëls. Hoofslaapkamer met hout gelamineerde vloer oppervlakte wat op houtdek uitloop, 1.5 badkamers. Kombuis, sit en eetkamer met...
05-05-2016 - gumtree.co.za save
 Brackenfell  - Flat - Sale
R3.600

Brackenfell - Flat - Sale

Opsoek na 'n enkele persoon in hulle 20's of vroeë 30's om 'n gemeubileerde of ongemeubileerde kamer in 'n ten volle gemeubileerde moderne 3 slaapkamer huis te huur. Ons sal die kombuis, eetkamer , sitkamer, braai area en wasgeriewe deel. Die huur sluit in 'n kamer met ingeboude kaste, veilige...
05-02-2016 - gumtree.co.za save
 Middelburg  - Parking - Sale
R1.558.000

Middelburg - Parking - Sale

3 bedroom(s)
Perfekte dubbelverdieping huis vir jou en jou familie. Die moderne dubbelverdieping huis is defnitief veilig met sy hoe mure en elektrifiseerde heining. Hy bied bir jou 'n mooi oopplan kombuis met eetkamer en sitkamer, aparte opwas met baie kaste. 3 Ruim slaapkamers met baie kaste, die boonste...
31-01-2016 - gumtree.co.za save
 Gordon's Bay  - Apartment - Rent
R4.800

Gordon's Bay - Apartment - Rent

Moderne 2 slaapkamer woonstel te huur op 2de vloer van ‘n baie netjiese klein kompleks bestaande uit slegs 18 eenhede. Ruim woonstel, pragtige kombuis met graniet blaaie en plek vir ‘n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasmasjien. Ingeboude stoof en oond. ‘n Volle badkamer. Ingeboude kaste in...
23-01-2016 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Apartment - Sale
R655.000

Potchefstroom - Apartment - Sale

2 bedroom(s)
Noordwes - Potchefstroom - Sentaal - Ultra netjiese moderne 2 slaapkamer woonstel in die hartjie van Potchefstroom in netjiese kompleks. Hierdie eenheid is 'n besonderse goeie koop vir studente akkommodasie. Dit is uitstekend goed gele met praktiese uitleg. Die hoofslaapkamer het 'n noorde front en...
06-01-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : woonstel potchefstroom
 Potchefstroom  - Apartment - Sale
R640.000

Potchefstroom - Apartment - Sale

Grondvloer eenheid met tuin en braai, 2 slaapkamers met baie kaste, oopplan leefarea en kombuis met graniet afwerking, baie kaste en spenskas, Skaduafdak, veilige kompleks Baie ekstras: Blinders, gordyne, alarm, kluis, veiligheidsdeure en sattelietskottel ingesluit. Kan verhuur ook vanaf 15 Desember...
24-12-2015 - gumtree.co.za save
 Rustenburg  - House - Sale
R490.000

Rustenburg - House - Sale

3 bedroom(s)
Hierdie 2-3 slaapkamer woonstelle met balkon of stoepie is pragtig nuut oorgedoen en het ook pragtige vloertels en moderne kombuis met netjiese kaste. Daar is ook ''n vol badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. Afdakke as parkering, en elektroniese hek. Ideaal vir beginners Internal Agency Ref...
21-12-2015 - gumtree.co.za save
 Franschhoek  - Apartment - Rent
R7.500

Franschhoek - Apartment - Rent

Moderne Vol Gemeubileerde 1 slpk Ruim Woonstel met ingeboude kaste ( kan omskep word in 2 slpk) Heerlike Kombuis - Baie kaste Groot Stort. Prepaid Krag. Water ingesluit. Soek 'n BAIE netjiese, proffesionele en organiseerde persoon wat kan omsien na ons huis-inhoud. Moontlike opsie vir langer huur-...
24-12-2015 - gumtree.co.za save
 Eden  - House - Sale
R830.000

Eden - House - Sale

3 bedroom(s)
Moderne Dubbelverdieping woning. Groot oop-plan leefareas lei na moderne kombuis met ingeboude stoof en oond. Baie kaste. Groot waskamer buite. Drie sonnige slaapkamers met twee mooi badkamers. Die hoofslaapkamer bied genoeg spasie vir 'n studeerhoekie en die dubbel deure maak oop op 'n houtdek met...
14-12-2015 - gumtree.co.za save
 Brits  - Garage - Sale
R1.750.000

Brits - Garage - Sale

3 bedroom(s)
1.3ha plotjie op Bokfontein, pragtige moderne 3 slaapkamer huis met ruim vertrekke, groot oopplan sit, eetkamer, kombuis met baie mooi hout kombuiskaste,die slaapkamers is ook ruim met ingeboude kaste en matte in kamers en tel vloere in ander vertrekke, daar is ook 'n ekstra kamer vir 'n kantoor of...
29-11-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : hout vir kombuis kaste
 Potchefstroom  - Apartment - Sale
R615.000

Potchefstroom - Apartment - Sale

2 bedroom(s)
Woonstel in Noord-wes, Potchefstroom, Bailiepark. Baie mooi, ruim en moderne woonstel in 'n sekuriteits kompleks, met 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die kamers is ruim en het netjiese kaste, die badkamer het 'n bad en stort. Lieflike oopplan kombuis, sitkamer en eetkamer, pragtige uitsig, gesellige...
26-11-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : mooi braai vertrekke
 Brits  - House - Sale
R7.000.000

Brits - House - Sale

Property Address: Zandfontein, Brits Onmiddelik beskikbaar in 'n Pragtige Omgewing, Noord van die Magaliesberge! 16.123 Hektaar plaas te koop. Sentraal gelee naby Gauteng, Sun City en lughawes. Onbeperkte moontlikhede. Ideaal om 'n besigheid vanaf te bedryf. Woning: Ruim, Moderne en gerieflike...
27-11-2015 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Apartment - Sale
R1.166.000

Potchefstroom - Apartment - Sale

Noordwes - Potchefstroom - Die Bult - Lieflike moderne 2 slaapkamer woonstel op die Bult teenaa die Universiteit se hoofhek. Pragtige kompleks, baie netjies en goed beveilig. Kombuis se kaste is hout met marmer blaaie. Kamers is regtig ruim en die woonkamer het 'n skuifdeur uit op 'n balkon. Baie...
17-11-2015 - gumtree.co.za save
 Rustenburg  - House - Sale
R490.000

Rustenburg - House - Sale

Hierdie 2-3 slaapkamer woonstelle met balkon of stoepie is pragtig nuut oorgedoen en het ook pragtige vloertels en moderne kombuis met netjiese kaste. Daar is ook ''n vol badkamer met bad, stort, wasbak en toilet. Afdakke as parkering, en elektroniese hek. Ideaal vir beginners Internal Agency Ref...
13-11-2015 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Residential - Sale
R1.700.000

Potchefstroom - Residential - Sale

This roomy townhouse is located in a well-known area. This full title property is situated right next to the University witch makes living in it appropriate for students or even a new family.. You wouldn’t have to deal with parking problems at the University as you are walking distance from campus....
10-11-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : wat is n meenthuis
 Eden  - Residential - Sale
R830.000

Eden - Residential - Sale

Moderne Dubbelverdieping woning. Groot oop-plan leefareas lei na moderne kombuis met ingeboude stoof en oond. Baie kaste. Groot waskamer buite. Drie sonnige slaapkamers met twee mooi badkamers. Die hoofslaapkamer bied genoeg spasie vir 'n studeerhoekie en die dubbel deure maak oop op 'n houtdek met...
31-10-2015 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Residential - Sale
R1.800.000

Potchefstroom - Residential - Sale

Property Address: 5 Kransduif Baillie Park & Ext, Potchefstroom Die nuwe vrystelling wag net vir die regte gesin om in te trek. Drie Gemaklike groot Slaapkamers met ingeboude kaste, en 'n gangkas. Twee volledige moderne badkamers (Met Stort, Bad, Wasbak en Toilet) Groot Oopplan kombuis en leefarea...
23-10-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next »   
moderne kaste
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
moderne kaste

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous