We would like to inform that Donkiz uses our own cookies to keep our user's sessions active and try to improve our services. If you continue browsing, we understand you consent to our use of cookies. More details >>
 

Home

1 - 20 of 27 properties
List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. FOTOS BESKIKBAAR OP WHATSAPP ... Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai...
01-03-2015 - gumtree.co.za save
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
25-02-2015 - gumtree.co.za save
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. FOTOS BESKIKBAAR OP WHATSAPP ... Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai...
19-02-2015 - gumtree.co.za save
 Wellington  - Flat - Sale
R3.500

Wellington - Flat - Sale

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
12-02-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : kontrak vir huis huur
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
12-02-2015 - gumtree.co.za save
 Randfontein  - House - Rent
 

Randfontein - House - Rent

Ons is opsoek na 'n netjiese 2 tot 3 slaap kamer huis om te huur in Randfontein. Hy moet beskikbaar wees enige tyd van 28 ste Februarie 2015 vir +- R5000 per maand. Ons kontrak verval die 1 ste Maart 2015 en wil graag 'n ander wooning huur. Deposit is beskikbaar as nodig. Ons is 3 gesin lede en het...
23-12-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : huur randfontein
 Pretoria  - Apartment - Rent
R4.600

Pretoria - Apartment - Rent

More mense Ek het n duplex te huur in Doornpoort, Cobus oord 50. Dit is n baie lekker stil kompleks, veilig vir kinders en die eenheid is in die hoek agter in die kompleks- baie veilig. Huur is R4750 n maand en die deposito kan opgedeel word saam die eerste 2 maande se huurgeld. Aangeheg is fotos en...
25-11-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : te huur wonderboom pretoria
 Bellville  - Villa - Rent
R8.000

Bellville - Villa - Rent

3 bedroom(s)
Enige iemand wat huurders soek vir n 3slaapkamer huis kan my laat weet ons huur kontrak verval maart / april maand en wil nie hernu niece. Enige omgewing in bellville brackenfell of vredekloof
04-11-2014 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - House - Rent
R8.500

Pretoria - House - Rent

4 Slaapkamer huis met swemad in Rietfontein te huur vir R8500.00 p/m W & L ingesluit. Geen lang termyn kontrak (Huis in die mark). Kontak Johan Nel ...
02-11-2014 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Apartment - Rent
R3.800

Pretoria - Apartment - Rent

2 Slaapkamer tuinwoonstel met swembad in Rietfontein te huur vir R3800.00 p/m W & L ingesluit. Geen lang termyn kontrak (Huis in die mark). Kontak Johan Nel ...
29-10-2014 - gumtree.co.za save
  House - Rent
R9.000

House - Rent

Ek soek dringend n huis ,woonstel om te huur ek moet uit my plekkie die eienaar kom vir vakansie 1x n jaar n huis 3 slaap kamer 2 badkamers garage ,coverd omhein tot en metR9200 LANGTERMYN AS WOONSTEL 3 MAANDE KONTRAK 2-3 SLAAPKAMERS  GARAGE OF COVERD
06-10-2014 - gumtree.co.za save
 Kraaifontein  - Garage - Rent
R5.500

Kraaifontein - Garage - Rent

Ek is dringend op soek na 'n huis waar ek my twee honde kan saamvat asb.  Die een is klein en die ander een 'n medium grootte hond.  Hulle is geleer en grawe nie gate nie.  Ek is 'n baie netjies persoon en sal na jou eiendom kyk asof dit my eie is.  Ons hou van tuinmaak en sal sodoende ook sorg dat...
12-04-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : huur kontrak van huis
 Bellville  - Flat - Rent
R1.800

Bellville - Flat - Rent

We have a duplex We don't use the top floor. so we would like to rent it out. We are Afrikaans speaking so we would love to have some one that can speak Afrikaans. So I going to right the rest in Afrikaans . Die huur sluit water en elektrieseteid Dit sluit nie jou skoonmaak midels in nie. jy die...
29-03-2016 - gumtree.co.za save
 Bellville  - House - Rent
R2.800

Bellville - House - Rent

We have a duplex We don't use the top floor. so we would like to rent it out. We are Afrikaans speaking so we would love to have some one that speak Afrikaans so I going to right the rest in Afrikaans Die huur sluit selgs jou Water en elektrieseteid Dit sluit nie jou skoonmaak midels in nie. jy is...
14-03-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : kontrak vir huur
 Brackenfell  - House - Rent
R8.250

Brackenfell - House - Rent

2 SLAAPKAMER 1 BADKAMER , STORT EN BAD,SITKAMER, KOMBUIS, BRAAI KAMER, ENKEL MOTOR HUIS, ONDER DAK PARKEERING VIR TWEE MOTORS , PRIVAAT TUIN, LUGVERKOELING IN SITKAMER HUURKONTRAK VIR NIE MINDER AS N JAAR , DEPOSITO VAN R12375.00 MET TEKEN VAN DIE HUUR KONTRAK
04-10-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Parking - Rent
R10.000

Pretoria - Parking - Rent

Duet te huur, idiaal vir 2 studente. Rustige omgewing. Naby Tuks en Mediese Kampus. 2 Groot slaapkamers met ingeboude kaste TV Kamer met stoep Eetkamer / Studeer kamer Badkamer met stort en aparte toilet Groot Kombuis Ingesluit: Skoonmaak dame 3 x 'n week Water en Ligte ingesluit Afdak parkering...
18-09-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : huis te huur tuine pretoria
 Roodepoort  - Apartment - Rent
R3.950

Roodepoort - Apartment - Rent

1 Slaap kamer tuin woonstel te huur in Roodepoort Wes area. Ideaal vir n enkel lopende persoon. 1 Badkamer Ingangs portaal - ideaal vir klein eetkamer Sitkamer Mooi nuwe kaste in n lekker sonnige kombuis Daar is reeds n wasmasjien in die eenheid. Skoonmaak diens kan gereel word asook die stryk van...
19-06-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : huur kamer kontrak
 Pretoria  - Flat - Rent
R2.600

Pretoria - Flat - Rent

Netjiese, klein buitekamer te huur vir enkel persoon met stort, toilet, klein "kitchenette", en klein tuintjie. Internet ingesluit. Water en ligte ingesluit. Geen wasgoed of skoonmaak ingesluit nie - Dit kan gereel word vir R175 per ekstra dag. Geen troeteldiere toegelaat nie. Geen gebruik van die...
15-06-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Bar - Rent
R10.400

Pretoria - Bar - Rent

Pragtige ruim 4slaapkamerbhuis te huur in Garsfontein. Naby Laerskool en Hoerskool. Ons is opsoek na betroubare huurders vir n langtermyn kontrak. Ons huis het ruim slaapkamers met ingeboude kaste. 2 Badkamers, elk met n stort en bad. Daar is ook n gaste toilet en wasbak. N Groot kombuis met baie...
11-05-2015 - gumtree.co.za save
 Durbanville  - House - Rent
 

Durbanville - House - Rent

Ek wil graag `n huis huur wat spasie het vir `n familie van 4 . Ons is twee volwassenes en 2 tienerseuns. Ons verkies `n ouer tipe eiendom met spasie waar ons motors en troeteldiere veilig sal wees en `n swembad sal `n bonus wees. Verkieslik nie te ver van Durbanville hoerskool nie, alhoewel ek ook...
31-03-2015 - gumtree.co.za save
1 2 Next »   
huur kontrak vir huis
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
huur kontrak vir huis

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous