Home > Rent House > Huur > 

Woonstel Huur Kontrak

1 - 15 of 37 properties
List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
   
R9.000

House - Rent

Ek soek dringend n huis ,woonstel om te huur ek moet uit my plekkie die eienaar kom vir vakansie 1x n jaar n huis 3 slaap kamer 2 badkamers garage ,coverd omhein tot en metR9200 LANGTERMYN AS WOONSTEL 3 MAANDE KONTRAK 2-3 SLAAPKAMERS  GARAGE OF COVERD
06-10-2014 - gumtree.co.za save
  House - Rent
 

Napier - Flat - Let

Tuin woonstel in napier straat hermanstad. 2 persone geen honde of katte,,swembad en lapa vir gebruik af dak reg voor u deur vir een voertuig w/l ingesluit 6 maande kontrak,,deposito plus maand huur ,beskikbaar einde september Chris ... Phone ... Reply to this Ad by Email This advert has been viewed...
05-09-2011 - junkmail.co.za save
 Napier  - Flat - Let
R4.000

Potchefstroom - Apartment - Rent

2Slaapkamer woonstel te huur in Potchefstroom. Slegs 2.2km vanaf Kampus. Huur is R 4000 per maand, krag uitgesluit. (Prepaid krag) Indien die huurder 'n 3 jaar kontrak teken, sal die huur vas bly teen R 4000 per maand vir die duur van die kontrak. Vir meer inligting kontak : ....
27-09-2014 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Apartment - Rent
 

Klein - Flat - Let

KLEIN BACHELOR TUIN WOONSTEL, BESKIKBAAR ... DEPOSITO VERLANG. GEEN TROETEL DIERE. VERKIESLIK ENKEL STUDENTE OF OUER PERSONE MET SOBERE GEWOONTES. VEILIGE PARKEERING. OP BUS ROETE. NABY WINKEL SENTRUM. GEEN KANS VATTERS!! 1 JAAR HUUR KONTRAK. GEBRUIK VAN SWEMBAD. PREPAID WATER EN LIGTE. Phone ......
03-07-2011 - junkmail.co.za save
 Klein  - Flat - Let
R6.500

Pretoria - Apartment - Rent

Gemeubileerde 1 slp.kamer tuin woonstel in rustige veilige buurt. Gelee naby aan die N1 & R21 snelweg. Loop afstand na winkel sentrum. Geskik vir enkel werkende persoon of ‘n jong getroude paartjie met morele waardes en sober leef gewoontes. BESKIKBAAR: 1/8/2014 INGESLUIT: Water en ligte, DSTV,...
24-07-2014 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Apartment - Rent
 

Klein - Flat - Let

KLEIN BACHELOR TUIN WOONSTEL, VOLLE DEPOSITO VERLANG. GEEN TROETEL DIERE. VERKIESLIK ENKEL STUDENTE OF OUER PERSONE MET SOBERE GEWOONTES. VEILIGE PARKEERING. OP BUS ROETE. NABY WINKEL SENTRUM. GEEN KANS VATTERS!! 1 JAAR HUUR KONTRAK. GEBRUIK VAN SWEMBAD. PREPAID WATER EN LIGTE. DADELIK BESKIKBAAR!...
29-06-2011 - junkmail.co.za save
 Klein  - Flat - Let
R3.500

Bloemfontein - Parking - Rent

Bainsvlei, 2x slaapkamer woonstel in erf te huur. R3500/mnd. Koop krag. Water Ingesluit. Onderdak parkering. Geen honde. Beskikbaar 1 Aug. 2014. Kontrak Denise ...
23-07-2014 - gumtree.co.za save
 Bloemfontein  - Parking - Rent
R4.495

Brackenfell - Apartment - Rent

2 SLAAPKAMER WOONSTEL OP 2DE VLOER (HOEK EENHEID)IN PROTEA HOOGTE BESKIKBAAR, INGEBOUDE BRAAI OP STOEP, INGEBOUDE STOOF, BAIE KASTE IN NETJIESE KOMPLEKS MET TOEGANGSBEHEERDE HEKKE. SMS, WHATSAPP OF EPOS MY OM WOONSTEL TE BESIGTIG. EK IS TANS NET N HUURDER EN OP SOEK NA IEMAND OM MY KONTRAK OOR TE...
20-06-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : te huur brackenfell
 Brackenfell  - Apartment - Rent
R650.000

Pretoria - Villa - Sale

Grond woonstel, sitkamer, kombuis, 2 slaap kamer, 2 bad kamers met 2 parkeer afdakke te koop. Huidige huurder het 'n huur kontrak tot 31 Desember 2014. Woonstel is in Moretella Park in 'n sekuriteits kompleks.
15-06-2014 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Villa - Sale
R3.100

Stellenbosch - Flat - Rent

1 bedroom(s)
1 Unfurnished bedroom available in a two bedroom apartment in Stellenbosch 101. Will suit a neat, person with good values.  No smokers, pets or couples. The apartment is on the ground floor and has two bedrooms (one occupied), one bathroom and an open plan kitchen and lounge with a small ‘stoepie’. ...
04-06-2014 - gumtree.co.za save
 Stellenbosch  - Flat - Rent
R2.700

Vereeniging - Parking - Rent

1 Slaapkamer tuin woonstel te huur , sitkamer, kombuis, toilet en shower, eie tuin en privaat ingang. Dadelik Beskikbaar, huur kontrak sal geteken word, alleenlik lang termyn huurders, geen kansvatters nie. R2700.00 pm en Dep 2700.00. Water en ligte ingesluit. Geen kinders.Vereeniging, Duncanville...
01-06-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : te huur vereeniging
 Vereeniging  - Parking - Rent
R4.950

Pretoria - Parking - Rent

Moderne Eenslaapkamer Woonstel, binne woongebied, in Ooste van Pretoria te huur vir professionele jong persoon. Grondvloer. Parkering voor woonstel binne gemotoriseerde skuifhek. Woonstel vensters het blinders, dus geen gordyne benodig. Netjiese slaapkamer met badkamer onsuite met net stort (geen...
23-05-2014 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Parking - Rent
 

Pretoria - Parking - Rent

Moderne Eenslaapkamer Woonstel, binne woongebied, in Ooste van Pretoria te huur vir professionele jong persoon. Grondvloer. Parkering voor woonstel binne gemotoriseerde skuifhek. Woonstel vensters het blinders, dus geen gordyne benodig. Netjiese slaapkamer met badkamer onsuite met net stort (geen...
16-05-2014 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Parking - Rent
R3.090

Potchefstroom - House - Rent

Pragtige woonstel in erf, idiaal vir NWU student. 900m van NWU af agter Medi-clinic Internet, huur, krag, onderdak parkering, wasgeriewe en braai geriewe vir R3090 per maand. Kontrak van 21 Junie tot 30 Desember.
11-05-2014 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - House - Rent
R3.500

Pretoria - House - Rent

EK HET TWEE 1 SLAAPKAMER TUINWOONSTELLE IN PRETORIA NOORD TE HUUR BAIE RUIM VERKIESLIK ENKEL PERSONE GEEN TROETEL DIEREOF KINDERS ONDERDAK PARKERING VIR EEN VOERTUIG BESKIKBAAR1 MEI 2014 EN DIE ANDER 1 JUNIE 2014EN MOET KONTRAK TEKEN R 3500.00 P/M W/L INGESLUIT  DEPOSITO EN SLEUTEL DEPOSITO IS...
17-04-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : tuinwoonstelle te huur
 Pretoria  - House - Rent
1 2 3 Next »   
woonstel huur kontrak
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
woonstel huur kontrak

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous