Home > Rent House > Huur > 

Te Huur Vanderbijlpark

 within
1 - 15 of 47 properties
List - Gallery - Map
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
   
 Vanderbijlpark  - Apartment - Rent
R4.500

Vanderbijlpark - Apartment - Rent

Baie Netjiese 1 slaapkamer Woonstel te huur. Baie goeie en veilige omgewing. Elektriese omheining. Gesamentlike swembad. R4500 + R4500 deposito. Dadelik beskikbaar.
18-03-2015 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Parking - Rent
R3.500

Vanderbijlpark - Parking - Rent

1 slp kamer w/s te huur. Oopplan kombuis saam sitkamer. Eie toilet en badkamer. Het 'n wendyhouse vir was kamer buite. W&l ingesluit. Geen meubels behalwe dit wat gemerk is in fotos. GEEN ROKERS. En geen diere ongelukkig. Nie meer as 2 mense nie. En ASB lang termyn huurders asb. Geen kansvaters nie
09-03-2015 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Parking - Rent
R3.500

Vanderbijlpark - Parking - Rent

1 slp tuin w/s te huur. Oop plan sitkamer en kombuis. Eie toilet met groot badkamer met shower. GEEN ROKERS. En nie meer as 2 persone nie Beskikbaar vanaf 1 April. Geen kansvaters en moet Dep kan betaal
01-03-2015 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Apartment - Rent
R3.000

Vanderbijlpark - Apartment - Rent

Dit is een slaap kamer woonstel , een badkamer, groot kombuis en lekker leef area . Daar is ook n lapa en swembad wat gebruik mag word asook parkering vir 2 karre. Daar word n deposito verwag asook die eerste maand se uur van R3000.00 dep en R3000.00 huur. Kan intrek vanaf die in 6de februarie 2015...
06-02-2015 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Studio - Rent
R3.500

Vanderbijlpark - Studio - Rent

Bachelor woonstel aan huis te huur vir R3500 per maand. R3500 deposito afbetaalbaar in 2 maande. Is vol gemeubeleerd met onderdak parkering. Moet enkel persoon wees en geen honde of katte. Is geleë in Vanderbijlpark CE2. Onmiddelik beskikbaar. Kan my skakel by ... of landlyn ....Water en ligte...
01-02-2015 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Apartment - Rent
R2.500

Vanderbijlpark - Apartment - Rent

Woonstel tehuur in Vanderbijlpark Ce1,volgemeubileerd
16-12-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : woonstele vanderbijlpark
 Vanderbijlpark  - Apartment - Rent
R2.500

Vanderbijlpark - Apartment - Rent

Woonstel te huur in Vanderbijlpark, volgemeubileer
14-12-2014 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - House - Rent
R4.500

Vanderbijlpark - House - Rent

Huis te huur in Vanderbijlpark, onmiddelik beskikbaar. 3 Groot Slaapkamers, 1 badkamer, 1 toilet, kombuis, sitkamer, motorhuis, buite kamer, groot yard voor en agter, pre-paid meter, water uitgesluit en diere welkom. Huis is gelee naby skool en naby Vaal Mall.  Huur R4500 per maand en R4500 deposito...
18-10-2014 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Apartment - Rent
R3.000

Vanderbijlpark - Apartment - Rent

Netjie 2 slaapkamer te huur, badkamer, eetkamer en badkamer , het n erf met plek vir voertuig, die woonstel is dadelike beskikbaar - water ingesluit , krag word maandeliks gelees amper soos pre paid and dan die huur R3000.00 en dep R3000.00 - Skakel lettie ... kantoor ure asb 8 tot 7 
16-10-2014 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Parking - Rent
 

Vanderbijlpark - Parking - Rent

Verkieslik ouer paartjie sonder kinders en diere. Bja netjiese woonstel met garage. Vir meer inligting skakel my op ... Bel eerder ad om te email asb
11-10-2014 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Duplex - Rent
R5.750

Vanderbijlpark - Duplex - Rent

3 slaapkamer duplex meenthuis te huur baie ruim met eie tuin.
05-10-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : rent duplex vanderbijlpark
 Vanderbijlpark  - Parking - Rent
R2.800

Vanderbijlpark - Parking - Rent

Tuinwoonstel vir die enkel persoon .Onderdak parkering
04-10-2014 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Apartment - Rent
R3.000

Vanderbijlpark - Apartment - Rent

Woonstel te huur vanderbijlpark cw4 area,onder dakse parkeering ,enkel lopende person,geen diere.water en ligte ingesluit.contak vir meer informasie of seining [geen emails]
28-09-2014 - gumtree.co.za save
 Vanderbijlpark  - Apartment - Rent
R3.000

Vanderbijlpark - Apartment - Rent

2 x 2 slaapkamer woonstelle te huur baie groot en netjies. Woonstelle wissel van R3000- tot na R3200 met water sonder krag.  Deposito betaalbaar.
26-09-2014 - gumtree.co.za save
Queries related : huur vanderbijlpark
 Vanderbijlpark  - Parking - Rent
 

Vanderbijlpark - Parking - Rent

1 slaap kamer t/w te huur. Oopplan sit en slaap kamer. Toilet en badkamer. R3500 of R3300 enkel persoon. W&L ingesluit. Beskikbaar ommidelik. Deposito onderhandelbaar.
30-03-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 Next »   
te huur vanderbijlpark
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
te huur vanderbijlpark

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous