Home > Rent House > Woonstel > 

Mooi Tuine

1 - 15 of 837 properties
Queries related to "mooi tuine" :

mooi swembad tuine

-

mooi tuine klein

List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
   
 Pretoria  - Villa - Rent
R4.800

Pretoria - Villa - Rent

Baie mooi met eie tuin groot stoep en wendy huis. Badkamer met bad en stort. oopplan kombuis sit en eetkamer. by huur ingesluit water en tuindienste. Deposito kan afbetaal word. Die meenthuis is in Rayton 30 km vanaf die wilgers hospitaal. Kom bly in dir platteland en tog naby die stad
03-02-2016 - gumtree.co.za save
 Eden  - Villa - Sale
R845.000

Eden - Villa - Sale

2 bedroom(s)
PRYS VERLAAG!!! Hierdie pragtige 2 slaapkamer meenthuis is in 'n baie gewilde kompleks gelee in Hartenbos Heuwels.Hartenbos is slegs sowat 6km vanaf Mosselbaai en is een van die gewildste dorpies in die Tuin Roete.Dit is 'n vakansie paradys met prag strande en baie vermaak en aktiwiteite wat...
28-01-2016 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Apartment - Rent
R6.500

Pretoria - Apartment - Rent

· Besonders mooi, dubbel geinsuleerde hout tuineenheid beskikbaar met eie kombuis, woonarea, badkamer, slaapkamer en stoep. · Kamer gemeubileer met hoë kwaliteit dubbelbed, jonkmanskas en spieëltafel, · Sitkamer met bank, TV, dekodeerder, tafel, stoele en lessenaar. · Badkamer met toilet, wasbak,...
24-01-2016 - gumtree.co.za save
 Eden  - Parking - Sale
R1.330.000

Eden - Parking - Sale

2 bedroom(s)
STAP DEUR DIE KOMPLEKS DIREK OP DIE STRAND!!!! Hierdie is meenthuis is in 'n baie gewilde Deeltitel kompleks in Bay View Hartenbos, Mosselbaai gelee. Dit is op die strand en geen verkeer hoef getrotseeer te word om by die strand te kom nie!! Die sekuriteit is baie goed.Die tuine is pragtig en word...
07-01-2016 - gumtree.co.za save
 Eden  - House - Rent
 

Eden - House - Rent

4 Slaapkamer huis in veilige area met mooi tuin !! Loopafstand van die see met onderdak braai !! Al die linne ingesluit !! Sel ...
06-01-2016 - gumtree.co.za save
 Meyerton  - House - Sale
R1.150.000

Meyerton - House - Sale

3 bedroom(s)
Hierdie is n baie goed versorgde huis met mooi tuin, 2 motorhuise, 3 afdakke met aparte werksplek of woonstel met badkamer. Mooi braai kamer met badkamer, kan gebruik word vir woonstel. Internal Agency Ref No:941860 # Kitchen: 1 # Parking: 2 Security Features: Security Property Reference #: 941860...
08-12-2015 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - House - Sale
R1.250.000

Potchefstroom - House - Sale

3 bedroom(s)
Noordwes - Potchefstroom Sentraal - Pragtige nuut oorgedoende gesinshuis in die hartjie van Potchefstroom. 3 slaapkamers, 2 badkamers. 1 motorhuis met 4 afdakke. Tuin baie mooi absoluut kinder en diere vriendelik. Jy kan net intrek en bly so mooi is die huis. Naby baie besighede, skole en verskeie...
10-12-2015 - gumtree.co.za save
 Meyerton  - House - Sale
R1.150.000

Meyerton - House - Sale

3 bedroom(s)
Netjiese tuin klinkersteen mooi lapa met swembad. Internal Agency Ref No:941343 # Kitchen: 1 # Parking: 4 Has Pool Property Reference #: 941343 Agent Details: Salomie Van Den Heever Platinum Properties 81 Generaal Hertzog Avenue Three Rivers Vereenigning 1929 Vereeniging
05-12-2015 - gumtree.co.za save
 Brits  - Garage - Sale
R1.750.000

Brits - Garage - Sale

3 bedroom(s)
1.3ha plotjie op Bokfontein, pragtige moderne 3 slaapkamer huis met ruim vertrekke, groot oopplan sit, eetkamer, kombuis met baie mooi hout kombuiskaste,die slaapkamers is ook ruim met ingeboude kaste en matte in kamers en tel vloere in ander vertrekke, daar is ook 'n ekstra kamer vir 'n kantoor of...
29-11-2015 - gumtree.co.za save
 Rustenburg  - House - Sale
R2.600.000

Rustenburg - House - Sale

3 bedroom(s)
Prime residence in popular area of Cashan Rustenburg. This home comprises 3 bedrooms, 2 bathrooms, entrance hall, big formal lounge, very big entertainment room/ tv room/ dining area, leading to pool, patio and private bag garden. Modern kitchen with gas stove - scullery. Quite Big one bedroom...
25-11-2015 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - House - Sale
R1.378.000

Potchefstroom - House - Sale

3 bedroom(s)
Noordwes - Potchefstroom - Baillie Park - Ruim 3 slaapkamer woonhuis in goeie area. Groot tuin met groot afdak. Die huis het baie potensiaal. Naby Skole, Baillie Partk Spar, verkeie gemeentes, Canal Crossing Mall en Mooirivier Mall. North West - Potchefstroom - Baillie Park - Spacious 3 bedroom...
24-11-2015 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Residential - Sale
R1.430.000

Potchefstroom - Residential - Sale

4 bedroom(s)
Noordwes - Potchefstroom - Sentraal ; Pragtige 4 slaapkamer gesinshuis met 2 badkamers, kombuis met opwas. Pragtige swembad in mooi tuin. Baie Sentraal gele naby skole, supermarkte, kerke, en nog vele meer. Baie veilige omgewing en kinder en diere vriendelik. Maak 'n afspraak en kom kyk vir jouself....
20-11-2015 - gumtree.co.za save
 Potchefstroom  - Residential - Sale
R1.925.000

Potchefstroom - Residential - Sale

Groot huis met baie potensiaal te koop in Oewersig. 4 Slaapkamers,2 badkamers n stort en 2 toilette. Hoof slaapkamer het en suite , 2 kaggels wat dit n heerlike kuier plek in die winter maak. Kombuis het pragtige hout kaste . Studeerkamer met ruim sit en eet kamer. Toesluit motorhuis met skadunet...
17-11-2015 - gumtree.co.za save
 Sasolburg  - Residential - Sale
R1.450.000

Sasolburg - Residential - Sale

BAIE NETJIESE EIENDOM IN BAIE GOEIE AREA!! 3 Slaapkamer huis met dubbelgeriewe, sitkamer, eetkamer, studeerkamer, kombuis, dubbel m/huis met elektriese deure, alarm sisteem, baie mooi tuin met besproeiing, lapa en sprankelende swembad. Beslis die moeite werd!!! Internal Agency Ref No:ZZ... #...
16-11-2015 - gumtree.co.za save
 Saldanha  - Residential - Sale
R900.000

Saldanha - Residential - Sale

Ie eiendom is bekostigbaar vir 'n jong paartjie of eerste huiskopers. Die huis is in 'n kompleks gele baie na aan die strand en nie te ver van die dorp af nie. Die huis het 'n oopplan leefarea, en 'n baie ekonomiese kombuis met ingeboude kaste. Die slaapkamers het ook Dingeboude kaste. Netjiese...
26-10-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next »   
mooi tuine
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
mooi tuine

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous