Home > Buy Land > Kombuis > 

Moderne Kombuis Kaste

1 - 15 of 139 properties
List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
   
  • Photo
  • With
  • No matter
gumtree.co.za
R4.700

Sasolburg - Apartment - Rent

Groot en netjiese een slaapkamer woonstel. Groot sitkamer, groot kamer met baie kaste, groot badkamer. Mooi moderne kombuis met baie kaste. Gelamineerde vloere. Veilige parkering, alarm sisteem met “armed response”. Remote hek. Goeie en veilige area in Vaalpark. Prys sluit in: Krag!!, water, alarm...
23-01-2015 save
 Sasolburg  - Apartment - Rent
gumtree.co.za
R2.800

Uitenhage - Apartment - Rent

1 bedroom(s)
1 Ruim slaapkamer met ingeboude kaste, badkamer met hoekbad en stort, moderne kombuis met gas stoof, parkering agter geslote hek, openplan kombuis en tv kamer, full dstv en water ingesluit, toegang tot swembad.
15-01-2015 save
 Uitenhage  - Apartment - Rent
gumtree.co.za
R4.500

Pretoria - Apartment - Rent

WAPADRAND:- Dubbelle Sekuriteitskompleks Diep in die Berg boonstevloer-eenheid met 1 slp kamer, 1 badkamer, eetkamer en leefarea, oopplan kombuis met modern kaste, balkon, onderdak-parkering en mooi uitsig met inheemse natuurgroei wat ‘n Bosveld atmosfeer skep. Ideaal vir enkelpersoon/student of...
07-01-2015 save
 Pretoria  - Apartment - Rent
gumtree.co.za
R3.000

Uitenhage - Parking - Rent

1 bedroom(s)
1 ruim slaapkamer met ingeboude kaste, badkamer met hoekbad en stort, moderne open plan kombuis met gas stoof, parkering agter geslote hek, toegang tot swembad, full dstv ingesluit 
03-01-2015 save
 Uitenhage  - Parking - Rent
gumtree.co.za
R5.100

Pretoria - Apartment - Rent

LYNNWOOD MANOR ESTATE:     Akkommodasie idiaal vir STUDENT of JONG WERKENDE PERSOON Semi Gemeubuleerde Losstaande Tuinwoonstel is modern en baie veilig met private toegang.  Bestaan uit: 1 slaapkamer met lessenaar, TV, ingeboude kaste 1 badkamer met toilet,wasbak en stort Kombuis met yskas en...
23-12-2014 save
 Pretoria  - Apartment - Rent
gumtree.co.za
R1.020.000

Randfontein - House - Sale

Baie mooi huis te koop in Randfontein. 3 Slaapkamers. 3 Badkamers. Sitkamer. Eetkamer. TV Kamer. Baie mooi moderne kombuis met baie kaste. Spen + opwaskamer. Dubbel motorhuis + afdakke. Buitekamer met krag + toilet. + werkswinkel. Groot ontvangsarea vir kantore. Klein opwasbakkie vir haarsalon +...
06-12-2014 save
 Randfontein  - House - Sale
gumtree.co.za
R7.000

Meyerton - House - Rent

Moderne, luukse, ruim, 3 slaapkamer, sentraale gelee, naby skoole naby sentrale kern, 4 motor huis, minimale grote tuin, geplafeide oprut,afstand beheerde motorhuis deur, afstand beheerde alarm stelsel,graniet blad kaste,veilige cpf betrokke buurt,geen huur agente, blinders voor alle vensters,...
05-12-2014 save
Queries related : huis meyerton
 Meyerton  - House - Rent
gumtree.co.za
R5.000

Pretoria - Apartment - Rent

Te huur: R5 000 per maand Beskikbaar 1 Januarie 2015 met deposito en huur vooruitbetaalbaar. 75 m2 woonstel geleë in gevestigde, veilige en sub-tropiese klimaat area, Sinoville. Die eenheid is op die eerste vloer van ‘n dubbelverdieping huis. Heeltemal privaat. 1 Baie ruim slaapkamer met...
01-12-2014 save
 Pretoria  - Apartment - Rent
gumtree.co.za
R8.500

Pretoria - House - Rent

Groot 4 slaapkamer moderne huis te huur by Roodeplaat Dam langs natuur resevaat op 8.4 Hektaar. Baie ingeboude kaste, 2 moderne badkamers, 2 sitkamers, 1eetkamer, groot kombuis, naaldwerk kamer of kantoor. Prepaid krag met 2 motorhuise en vele meer.Kom kyk vir jou self anders mis jy uit of dalk te...
07-11-2014 save
 Pretoria  - House - Rent
gumtree.co.za
R1.580.000

Pretoria - Garage - Sale

TE KOOP: Moderne Dubbelverdieping Huis en tuin in Moreletapark X21 -Heerlik privaat en beskut omdat dit op 'n pypsteelerf is. Naby Woodlands, Moreletpark Sentrum, Pretoria Oos Hospitaal. Die huis front Noord in 'n stil straat. 4 Slaapkamers met ingeboude kaste, Sit-eetkamer, oopplan kombuis met...
30-10-2014 save
 Pretoria  - Garage - Sale
gumtree.co.za
R3.500

Bloemfontein - Apartment - Rent

Baie netjiese 1 slaapkamer woonstel te huur in Bainsvlei, Bloemfontein, ongeveer 5km van Fruit & Veg in Langenhovenpark.  Rustige en stil omgewing; regte plaas-atmosfeer met die gekraai van hoenders in die oggend!  Sit/eetkamer, kombuis, slaapkamer, badkamer en klein stoortjie.  Baie kaste in die...
25-10-2014 save
 Bloemfontein  - Apartment - Rent
gumtree.co.za
R3.300

Potchefstroom - Apartment - Rent

Netjiese, moderne bachelor woonstel in netjiese goed onderhoude, veilige kompleks. Woonstel het mooi moderne ingeboude kaste in die kombuis sowel as in die slaapkamer. Die kompleks het 'n swembad met meer as genoeg braai geriewe en 'n waskamer wat voorsien is van 'n wasmajien en tuimeldroër. Die...
21-10-2014 save
 Potchefstroom  - Apartment - Rent
gumtree.co.za
R695.000

Worcester - Apartment - Sale

Goeie belegging, of ideaal vir jong paartjie.  Lieflike, ruim, veilige, 2 slaapkamer, 2 badkamer woonstel te koop in Worcester, op eerste (boonste) vloer. Pragtige moderne kombuis met ingeboude stoof, oopplan na woon/TV kamer. Balkon met wonderlike uitsig op die berge en plein.  Ingeboude kaste,...
14-10-2014 save
 Worcester  - Apartment - Sale
gumtree.co.za
R1.720.000

Eden - Garage - Sale

Stylvolle en netjiese geboude woning met goeie smaak wat in elke vertrek spreek.  Pragtige donkerhout kaste deur hele huis.  Moderne kombuis met aparte opwasgedeelte. Lekker braaikamer. Groot badkamers.  Dubbel motorhuis. Woning gebou in cul-de-sac.  Alarmstelsel.
07-10-2014 save
 Eden  - Garage - Sale
gumtree.co.za
 

Rustenburg - Garage - Sale

40 m²
Ruim 3slp kamer dubbelverdieping huis met 2 moderne badkamers kompleet met stort en bad.Opwas kamer,studeur kamer,sitkamer,tv kamer,eetkamer en ruim kombuis.3de toilet op grondvloer.N 40sq stoep met teeldak en braai area.Dubbel garage.Groot teeldak lapa 5mx10m met n 50 000 liter swembad.Onderdak...
06-10-2014 save
Queries related : huis rustenburg
 Rustenburg  - Garage - Sale
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next »   
moderne kombuis kaste
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
moderne kombuis kaste

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous