We would like to inform that Donkiz uses our own cookies to keep our user's sessions active and try to improve our services. If you continue browsing, we understand you consent to our use of cookies. More details >>
  Home > Buy House > Kombuis > 

Kombuis Vloer Teels

1 - 20 of 100 properties
Queries related to "kombuis vloer teels" :

nuwe kombuis teels

-

vloer teels

List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
 Germiston  - Apartment - Rent
R4.000

Germiston - Apartment - Rent

2 GROOT SLAAPKAMERS MET INGEBOUDE KASTE EN MATTE, SITKAMER, BAIE GROOT KOMBUIS MET BAIE KASTE EN TEEL VLOER. BADKAMER MET BAD EN PLEK VIR WASMASJIEN. AFDAK VOOR VOORDEUR MET KLEIN GRASPERK. AFDAK VIR 1 MOTOR MET PARKERING AGTER HOM VIR NOG EEN MOTOR. DEPOSITO VAN R4000.00 VERSEKER WOONSTEL EN HUUR...
18-03-2015 - gumtree.co.za save
 Bloemfontein  - House - Sale
R860.000

Bloemfontein - House - Sale

SPLINTERNUWE HUIS TE KOOP! NUUT GEBOU! 3 x Slaapkamers met ingeboude kaste. (Hoofslaapkamer het eie badkamer) Een en ‘n halwe Badkamer. Kombuis met ingeboude kaste en ingeboude oond met hubb. Sitkamer / eetkamer (oop plan) – teel vloere. Motor afdak vir 2 motors. Plaveisel. Elektriese omheining.
16-02-2015 - gumtree.co.za save
 Paarl  - Garage - Rent
R4.950

Paarl - Garage - Rent

Oopplan kombuis met leef vertrek 1 x vol badkamer 3 slaapkamers. (Die 1 is maar klein en is seker meer ‘n tipe kantoortjie, maar dit kan as slaapkamer gebruik word Hele woonstel is oorgeverf en nuwe teels is op die vloere gele Nuwe blad in kombuis by wasbak Dit sluit ‘n enkel toesluit garage in....
16-02-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : rent la perla
 Somerset  - House - Sale
R3.895.000

Somerset - House - Sale

Property Address: Somerset West, Somerset West This is a Facebrick house , A huge Double Storey ,in Die Wingerd in Somerset West . The house is a massive 618 sqm on a massive plot of 1273 sqm , the property is fully walled and very safe and luxurious with a lovely set garden and a swimming pool . ....
03-08-2016 - gumtree.co.za save
 Johannesburg  - Parking - Sale
R1.077.000

Johannesburg - Parking - Sale

Noordelike aansig, 3 slaapkamerhuis, ingeboude kaste, met 2 en n half badkamers, sitkamer met oopplan tv kamer, ruim kombuis, studeerkamer, waskamer en 2 stoepe. Teel vloere, ruim vertrekke. Diefwering en sekuriteitshekke. 3 fase Eskom krag en boorgatwater, vrugtebome. Groot dubbel garage,...
13-07-2016 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Loft - Rent
R7.200

Pretoria - Loft - Rent

Capital Park:- Moderne, Ruim, losstaande, Hoek Eenheid Dupleks binne veilige sekuriteitskompleks hoog teen die berg met pragtige uitsig en Bosveld rustigheid. 3 slaapkamers met ingeboude kaste, dakwaaiers en teëls. Hoofslaapkamer met hout gelamineerde vloer oppervlakte wat op houtdek uitloop, 1.5...
20-05-2016 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Loft - Rent
R7.450

Pretoria - Loft - Rent

Capital Park:- Moderne Ruim Dupleks binne veilige sekuriteitskompleks hoog teen die berg met pragtige uitsig en Bosveld rustigheid. 3 slaapkamers met ingeboude kaste en teëls. Hoofslaapkamer met hout gelamineerde vloer oppervlakte wat op houtdek uitloop, 1.5 badkamers. Kombuis, sit en eetkamer met...
05-05-2016 - gumtree.co.za save
 Eden  - Apartment - Sale
R1.600.000

Eden - Apartment - Sale

2 bedroom(s)
GESOGTE SPOG MEENTHUIS OP DIE HARTENBOS RIVIER IN HARTENBOS!! Hartenbos is die vakansie mekka van die tuinroete. Vanaf die kompleks is dit slegs sowat 500m na die hoofstrand van Hartenbos! Hierdie eenheid is 'n ideale "Lockup and Go" eenheid. Dit is ook 'n uitstekende belegging as gevolg van die...
31-03-2016 - gumtree.co.za save
Queries related : motorhuis na woonstel
 Brits  - Parking - Rent
R37.000

Brits - Parking - Rent

Dubbelverdieping kantore wat onlangs opgeknap is. Grondvloer het 'n baie mooi ontvangs area. Daar is 'n groot kantoor wat ingedeel is met 6 lessenaars/werkstasies met oorgenoeg loopruimte en twee lugverkoelings. Aparte kantoor op grondvloer met lugverkoeling. Groot raadsaal op grondvloer met...
13-01-2016 - gumtree.co.za save
 Brits  - Parking - Sale
R5.913.978

Brits - Parking - Sale

5,5Ha Plot waarvan 16ha gevestigde lusern is en 26ha is ingelys. Rooigrond en turf met drie boorgate waarvan een toegerus is by die woning. Drie damme en drie suigpompe met 15kw en driefase Eskom krag. Dis 'n baie netjiese twee slaapkamer dubbelverdieping woning met groot oopplan kombuis, sit- en...
01-12-2015 - gumtree.co.za save
 Randfontein  - Residential - Sale
R970.000

Randfontein - Residential - Sale

Goeie koop! 3 Slaapkamer huis met 2 badkamers. Mooi kombuis met Graniet tops Pragtige teel en klip vloere Motorhuis + afdak Dubbel diefwering Koopkrag KOM KYK GERUS NA HIERDIE MOOI PLEK! Internal Agency Ref No:... # Kitchen: 1 # Parking: 1 Has Garden Property Reference #: 3167962 Agent Details:...
08-09-2015 - gumtree.co.za save
 Randfontein  - Residential - Sale
R550.000

Randfontein - Residential - Sale

4 slaapkamer 2 badkamer plot lekker tuin. het bietjie aandag nodig Plank vloere teels in kombuis diefwering reg rondom huis Internal Agency Ref No:... # Kitchen: 1 # Parking: 1 Property Reference #: 3279878 Agent Details: Corrie Nortje Corrie Estates 1 Malan StreetRandgate1763 Randgate
04-09-2015 - gumtree.co.za save
 Eden  - Apartment - Sale
R680.000

Eden - Apartment - Sale

ALLEENMANDAAT. Hierdie netjiese 2 slaapkamerwoonstel is gelee in Hartenbos een van die gewildste bestemmings in die Tuinroete. Die kompleks is uiters netjies en die woonstel is slegs sowat 2 km vanaf die sake sentrum van Hartenbos met prag strande en die ATKV Oord met al sy aktiwiteite (sien foto's...
11-08-2015 - gumtree.co.za save
 Barkly West  - House - Sale
R1.300.000

Barkly West - House - Sale

Uitstekende prys vir 'n uitstekende woning. Lieflike groot gesinswoning, baie netjies en modern, gelee in Barkly Wes in die Noordkaap. Barkly is gelee 30 Km vanaf Kimberley. Die eiendom bestaan uit 5 ruim slaapkamers. 2 Kamers het teels in en 2 slaapkamers het nuwe matte. Die hoofslaapkamer het...
10-08-2015 - gumtree.co.za save
 Bloemfontein  - House - Sale
R790.000

Bloemfontein - House - Sale

Kom kyk na hierdie ruim 3 slaapkamer, 2 badkamer huis met groot sitkamer. Baie teels op vloere. Kombuis is nuut oorgedoen. Het ook aparte eetkamer met ingeboude Jetmaster. Die hoofslaapkamer het MES met baie kaste in badkamer. Dubbel toesluit motorhuis. Die erf is ten volle omhein. Maak jou oproep...
05-08-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - House - Sale
 

Pretoria - House - Sale

4 bedroom(s)
Pretoria-Noord bo-kant Pr. Steyn Straat. 4 Slaapkamer family huis. 1 Badkamer en aparte toilet, 2 sitkamers, 1 Tv kamer, 2 Eetkamers. Groot kombuis met aparte opwas gedeelte en Geelhout kaste. Ingeboude kaste in kamers, teel vloere en matte in kamers. Pragtige gevestigde tuin. 2 Afdakke, 1 afdak vir...
26-06-2015 - gumtree.co.za save
 Eden  - Garage - Sale
R3.300.000

Eden - Garage - Sale

BESONDERHED VAN WONING GROOTTE --- VAN DIE EIENDOM IS 336 vk METER EN SLUIT OOK IN DIE STOEPE EN GERAGES IN. BOUMATERlAAL ----(BUITE) LIGTE SIERSTEEN. (BINNE) SIERSTEEN---TEELS ---VERF. EIEMDOM IS GELEE OP N KOPPIE MET DIE UITSIG OOR DIE HELE DORP EN DIE RIVIER. GROOTBRAK HET GOEIE WINKELS OA. PICK...
13-06-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : eiendom te koop
 Pretoria  - House - Sale
 

Pretoria - House - Sale

4 bedroom(s)
Pragtige 4 slaapkamer huis te ruil vir kontant. Huis is in Pretoria oos Equestria area gelee. Veilige sekuriteits kompleks. Grondvloer: Mooi groot kombuis met opwas. Sitkamer met eetkamer en gaste toilet. Boonste verdieping: 4 slaapkamers met ingeboudekaste. 2 badkamers. Teels op vloere. Geen matte...
10-05-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Loft - Rent
R6.950

Pretoria - Loft - Rent

Capital Park:- Moderne Ruim Dupleks binne veilige sekuriteitskompleks teen die berg met pragtige uitsig en Bosveld rustigheid. 3 slaapkamers met ingeboude kaste en teëls. Hoofslaapkamer met hout gelamineerde vloer oppervlakte wat op houtdek uitloop, 1.5 badkamers. Kombuis, sit en eetkamer met gaste...
02-05-2015 - gumtree.co.za save
 Meyerton  - House - Sale
R1.900.000

Meyerton - House - Sale

MEYERTON PARK (Aan noorde kant van Meyerton) Die juweel van n huis is werklik iets besonders .Net 1 minuut van R59 en binne 10 minute van Vereeniging en 30minute van Alberton. Die moderne huis het houtvloere in slaapkamers en moderne teëls in die res van die leefareas. Alemunium vensters. Elektiese...
05-04-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 Next »   
kombuis vloer teels
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
kombuis vloer teels

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous