We would like to inform that Donkiz uses our own cookies to keep our user's sessions active and try to improve our services. If you continue browsing, we understand you consent to our use of cookies. (Please click here to accept)
  Home > Rent House > Huur > 

Huur Kontrak Woonstel

1 - 15 of 25 properties
List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
   
 

Napier - Flat - Let

Tuin woonstel in napier straat hermanstad. 2 persone geen honde of katte,,swembad en lapa vir gebruik af dak reg voor u deur vir een voertuig w/l ingesluit 6 maande kontrak,,deposito plus maand huur ,beskikbaar einde september Chris ... Phone ... Reply to this Ad by Email This advert has been viewed...
05-09-2011 - junkmail.co.za save
 Napier  - Flat - Let
 

Klein - Flat - Let

KLEIN BACHELOR TUIN WOONSTEL, BESKIKBAAR ... DEPOSITO VERLANG. GEEN TROETEL DIERE. VERKIESLIK ENKEL STUDENTE OF OUER PERSONE MET SOBERE GEWOONTES. VEILIGE PARKEERING. OP BUS ROETE. NABY WINKEL SENTRUM. GEEN KANS VATTERS!! 1 JAAR HUUR KONTRAK. GEBRUIK VAN SWEMBAD. PREPAID WATER EN LIGTE. Phone ......
03-07-2011 - junkmail.co.za save
 Klein  - Flat - Let
 

Klein - Flat - Let

KLEIN BACHELOR TUIN WOONSTEL, VOLLE DEPOSITO VERLANG. GEEN TROETEL DIERE. VERKIESLIK ENKEL STUDENTE OF OUER PERSONE MET SOBERE GEWOONTES. VEILIGE PARKEERING. OP BUS ROETE. NABY WINKEL SENTRUM. GEEN KANS VATTERS!! 1 JAAR HUUR KONTRAK. GEBRUIK VAN SWEMBAD. PREPAID WATER EN LIGTE. DADELIK BESKIKBAAR!...
29-06-2011 - junkmail.co.za save
 Klein  - Flat - Let
 

Klein - Flat - Let

KLEIN BACHELOR TUIN WOONSTEL, BESKIKBAAR ... DEPOSITO VERLANG. GEEN TROETEL DIERE. VERKIESLIK STUDENTE OF OUER PERSONE MET SOBERE GEWOONTES. VEILIGE PARKEERING. OP BUS ROETE. NABY WINKEL SENTRUM. GEEN KANS VATTERS!! 1 JAAR HUUR KONTRAK. GEBRUIK VAN SWEMBAD. Phone ... Reply to this Ad by Email
05-06-2011 - junkmail.co.za save
 Klein  - Flat - Let
R4.950

Garage - Let

Te Huur. 3 Slaapkamer dubbel verdieping woonstel, Eet, sit kamer met 2. 5 badkamers, Dubbel garage. Neem 6 maande kontrak oor of teken n nuwe een. R4950. 00 huur met R4500. 00 deposit. Beskikbaar - 1 Mei 2011 Binne loop afstand van Rob Feraire hoer skool. Phone ... Reply to this Ad by Email
07-04-2011 - junkmail.co.za save
  Garage - Let
R3.200

Flat - Let

Ruim 1 slaapkamer ongemeubileerde woonstel te huur in die Wierdapark x2 Area. DSTV ingesluit. Elektrisiteit ekstra. Onderdak parkering. Slegs enkellopende persone met sober gewoontes asb. Verwysings word gevra. Deposito van R 3 200. 00 verlang en 1 maand se huur vooruit met teken van kontrak. Skakel...
16-03-2011 - junkmail.co.za save
  Flat - Let
R2.300

Silverton - Flat - Let

Een slaapkamer woonstel te huur in Silverton. Beskikbaar 1 April 2011. Maks. 2 persone. Geen diere. Een onderdak parkering binne erf ingesluit, W&L uitgesluit. Kontrak min 1 jaar. Dep betaalbaar gelykstaande aan 1 maand se huur asook eerste maand se huur betaalbaar voor okkupasie. Dirk Phone ......
10-03-2011 - junkmail.co.za save
 Silverton  - Flat - Let
R2.900

Silverton - Flat - Let

Ruim 2 slaapkamer tuin woonstel te huur in Silverton. Kombuis, badkamer en ruim sitkamer met `n toegemaakte stoep. Een onderdak parkering ingesluit. W&L uitgesluit. Geen diere. Min 1 jaar kontrak. Dep. gelykstaande aan 1 maand se huur tesame met eerste maand se paaiement betaalbaar voor of op datum...
06-03-2011 - junkmail.co.za save
 Silverton  - Flat - Let
R1.100.000

Pretoria - House - Sale

4 slk met 2slk woonstel en swembad Groot 4 Slk huis met 2 slk woonstel netjies ingerig. Huis het 2 badkamers en al die vertrekke is lekker groot. Woonstel het 2 kamers met aparte kombuis. Huurders met 4 jaar kontrak, Huur inkomste is R8000. 00 naby skole en winkels. Phone ... Reply to this Ad by...
12-02-2011 - junkmail.co.za save
 Pretoria  - House - Sale
 

Pretoria - Home - Let

Moeg vir die gejaag in die stad?Kom Tree af in die Vakansiedorp Warmbad(Bela Bela) Huur met Lang Kontrak! Huurgeld R1800, 00 pm Koop "Pre paid" Krag 1 Slaaplamer , Sitkamer , oopplan Kombuis, stoep en Badkamer met stort. Afdak en Toesluit motorhuis deel van woonstel kan as 2de slk gebruik word....
18-01-2011 - junkmail.co.za save
 Pretoria  - Home - Let
R13.000

Johannesburg - Garage - Let

Kempton Park: Huis te huur in "boomed off are". 3 slaapkamers, 3 badkamers, studeerkamer, swembad, binneshuise braai are, volledige woonstel en dubbel garage. Onmiddellik beskikbaar. Kontrak vir 6 maande met 2 maande kennisgewingsperiode daarna. Phone ... Reply to this Ad by Email
13-01-2011 - junkmail.co.za save
Queries related : te huur kempton park
 Johannesburg  - Garage - Let
R2.500

KwaZulu - Flat - Let

Hierdie is n baie oulike Tuin Woonstel te huur op n permanente basis teken vandag nog die kontrak en trek more in. 1 Slaap Kamer met Badkamer. 1 kombuis en lekker braai sommer voor die deur Kar kan ook voor die woonstel geparkeer word onder afdak. Skakel vandag nog om afspraak te reel. W/L ingesluit...
06-01-2011 - junkmail.co.za save
 KwaZulu  - Flat - Let
R2.200

KwaZulu - Flat - Let

1 Slaapkamer Tuin Woonstel te huur op n permanente basis. Daar is Dstv Electriese Hek Baie veilig en Lugverkoeler. Die prys is net vir 2 so n getroude paartjie kan lekker bly en teken n lang kontrak vir n jaar en dan weer hernu baar. Water en krag ingesluit tot met n sekere bedrag. Geen diere nie....
17-12-2010 - junkmail.co.za save
 KwaZulu  - Flat - Let
R630.000

Johannesburg - House - Sale

BREEK WEG UIT STAD GEWOEL:IDEALE RUSTIGE OMGEWING 4 Slaap/k, 3 Bad/k. huis. Potensiaal vir omskakel na gaste huis. Groot tuin erf met woonstel. Toegang tot Rivier en Golf fasiliteite. Asook Swembad en tennisbane . Huidig `n huur kontrak met goeie inkomste. Ongeveer 90 min van JHB. Kom en vergewis u...
04-12-2010 - junkmail.co.za save
Queries related : huur eiendom kontrak
 Johannesburg  - House - Sale
R2.500

Pretoria - Flat - Let

Netjiese moderne een slaapkamer woonstel te huur in Silverton. Een onderdak parkering. W&L uitgesluit. Geen diere asb. Deposito betaalbaar en onderhewig aan min. 6 maande kontrak. Beskikbaar 1 Des. Kontak Dirk Phone ... Reply to this Ad by Email
18-11-2010 - junkmail.co.za save
 Pretoria  - Flat - Let
1 2 Next ยป   
huur kontrak woonstel
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
huur kontrak woonstel

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :