Home > Rent House > Huur > 

Huur Kontrak

1 - 15 of 150 properties
Queries related to "huur kontrak" :

kontrak vir huur

-

huur koop kontrak

-

huur kamer kontrak

-

3 maande huur kontrak

-

huur eiendom kontrak

-

free huur kontrak

List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
   
 Klein  - Parking - Rent
R5.500

Klein - Parking - Rent

Familie van 4 (man, vrou en 2 kinders) opsoek na mooi 3 of 4 slaapkamer huis te huur (verkieslik in 'n sekuriteits kompleks) in gooie area van Oudtshoorn. Lug reeling n bonus. (1 jaar plus kontrak) Morne, my man werk by CP Nel Motors umet Ettienne Roos (verkoop twede handse motors) en ons soek 'n...
19-03-2015 - gumtree.co.za save
 Stilfontein  - Garage - Rent
R5.500

Stilfontein - Garage - Rent

Netjiese skoon huis, ten volle geteël. 3 Slk 2 badkamers en 1 aparte toilet. Sitkamer en eetkamer, groot kombuis met opwas apart, toe stoep, binnehof met braai area. Bediende kamer met toilet, toesluit garage met afdak, mooi gevestigde tuin, pre paid krag, veilig omhein. Stil area, lang termyn...
14-03-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : stilfontein
 Somerset  - Studio - Rent
R2.500

Somerset - Studio - Rent

Selfsorg wendy huis te huur met badkamer om te deel. Die applikant is n netjiese stil, sober enkel Mans persoon met n vaste inkomste. Die huis is sentraal geleë naby hospitale en sake sentrums. Die kaner is toegerus met o.a bed, mikrogolfoond, tweeplaat stoof met oondjie, ketel, breekgoed ens....
13-03-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Apartment - Rent
R4.500

Pretoria - Apartment - Rent

Een slaapkamer tuinwoonstel te huur vir R4500-00, pre-paid krag, dubbel motor afdak, dstv, eie ingang, ongelukkig geen troeteldiere. deposito R4500-00 en een maand vooruit betaal. Huur kontrak vir 6 maande. kontak gerus vir meer inligting ...
11-03-2015 - gumtree.co.za save
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. FOTOS BESKIKBAAR OP WHATSAPP ... Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai...
01-03-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : ingeboude kaste fotos
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
25-02-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : kaste vir slaapkamers
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. FOTOS BESKIKBAAR OP WHATSAPP ... Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai...
19-02-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Apartment - Rent
R2.500

Pretoria - Apartment - Rent

1 Slaapkamer badkamer leef area klein kombuis Pragtige tuine met baie voels en hasies, poue en tarentale en selfs wilde apies en nag apies. ( geen honde en katte asb) 9 Huise op die plaas. veilig en rustig. Swembad. ( daarom geen klein kindertjies) Deposito word verlang. R2500 pm. water en ligte...
14-02-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : woonstel te huur pretoria
 Wellington  - Flat - Sale
R3.500

Wellington - Flat - Sale

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
12-02-2015 - gumtree.co.za save
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
12-02-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - House - Rent
R16.000

Pretoria - House - Rent

Nuut oorgedoende huis in Moultonlaan te huur. 3 Slaapkamer, 3 Badkamer, studeerkamer, TV/Sit kamer, eetkamer, groot stoep met n 100m2 garage. Die pakket sluit krag, tuindienste 1x per week en n woonstel in. Die woonstel word tans onderverhuur word aan n dames student teen R3500/maand, maar kan...
30-01-2015 - gumtree.co.za save
 Stilfontein  - Garage - Rent
R7.500

Stilfontein - Garage - Rent

Groot ruim huis met swembad te huur in Stilfontein. 4 Kamers, stoorkamer, Eetkamer, Sitkamer, Moderne kombuis, opwas, boorgat, 2 garages, 3 aircons. Slegs 6km van Matlosana Mall. Lang termyn kontrak. Kontak Janus ...
29-01-2015 - gumtree.co.za save
 Benoni  - Apartment - Rent
R4.000

Benoni - Apartment - Rent

1 bedroom(s)
Neat one bedroom flat to rent in Northmead, Benoni. Large dining/TV room, kitchen, bedroom with separate toilet and shower. Wooden floors in dining/TV room and security gates in front of all entrances. Carport for 1 vehicle. No garden. Rent includes water and lights. Available 1 March 2015. Deposit...
28-01-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : huur kontrak vir woonstel
 Stellenbosch  - Apartment - Sale
R880.000

Stellenbosch - Apartment - Sale

2 bedroom(s)
Dit is n 2 slaapkamer wat van R980 000 na R880 000 gedaal het. Vinnige kopie. 2 slaapkamer, 1 badkamer, oopplan kombuis, onderdak parkering, gelee in sekuriteits kompleks. Stil omgewing. Naby universiteit. Met bestaande huur kontrak in plek. Geen agente. Skakel Joey by ....
08-04-2015 - gumtree.co.za save
 Durbanville  - House - Rent
 

Durbanville - House - Rent

Ek wil graag `n huis huur wat spasie het vir `n familie van 4 . Ons is twee volwassenes en 2 tienerseuns. Ons verkies `n ouer tipe eiendom met spasie waar ons motors en troeteldiere veilig sal wees en `n swembad sal `n bonus wees. Verkieslik nie te ver van Durbanville hoerskool nie, alhoewel ek ook...
31-03-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 Next »   
huur kontrak
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
huur kontrak

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous