Home > Rent House > Huur > 

Huis Huur Kontrak

1 - 15 of 49 properties
List - Gallery
sorted by : Pertinence - Date - Price
  • Photo
  • With
  • No matter
   
 Klein  - Parking - Rent
R5.500

Klein - Parking - Rent

Familie van 4 (man, vrou en 2 kinders) opsoek na mooi 3 of 4 slaapkamer huis te huur (verkieslik in 'n sekuriteits kompleks) in gooie area van Oudtshoorn. Lug reeling n bonus. (1 jaar plus kontrak) Morne, my man werk by CP Nel Motors umet Ettienne Roos (verkoop twede handse motors) en ons soek 'n...
19-03-2015 - gumtree.co.za save
 Stilfontein  - Garage - Rent
R5.500

Stilfontein - Garage - Rent

Netjiese skoon huis, ten volle geteël. 3 Slk 2 badkamers en 1 aparte toilet. Sitkamer en eetkamer, groot kombuis met opwas apart, toe stoep, binnehof met braai area. Bediende kamer met toilet, toesluit garage met afdak, mooi gevestigde tuin, pre paid krag, veilig omhein. Stil area, lang termyn...
14-03-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : stilfontein
 Somerset  - Studio - Rent
R2.500

Somerset - Studio - Rent

Selfsorg wendy huis te huur met badkamer om te deel. Die applikant is n netjiese stil, sober enkel Mans persoon met n vaste inkomste. Die huis is sentraal geleë naby hospitale en sake sentrums. Die kaner is toegerus met o.a bed, mikrogolfoond, tweeplaat stoof met oondjie, ketel, breekgoed ens....
13-03-2015 - gumtree.co.za save
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. FOTOS BESKIKBAAR OP WHATSAPP ... Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai...
01-03-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : ingeboude kaste fotos
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
25-02-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : kaste vir slaapkamers
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. FOTOS BESKIKBAAR OP WHATSAPP ... Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai...
19-02-2015 - gumtree.co.za save
 Wellington  - Flat - Sale
R3.500

Wellington - Flat - Sale

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
12-02-2015 - gumtree.co.za save
Queries related : kontrak vir huis huur
 Wellington  - Garage - Rent
R2.900

Wellington - Garage - Rent

Slaapkamer met ingeboude kaste in huis beskikbaar. Huis sluit volgende in : Huur - R 2 900.00 Krag - R 200.00 DSTV - R 250.00 Chloor, bediende, ens - R150.00 Totaal - R 3500.00 vir alles. 3 slaapkamer huis, met oopplan kombuis, dubbel garage, groot sewmbad, braai area en jy bly saam met 2 lekker...
12-02-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - House - Rent
R16.000

Pretoria - House - Rent

Nuut oorgedoende huis in Moultonlaan te huur. 3 Slaapkamer, 3 Badkamer, studeerkamer, TV/Sit kamer, eetkamer, groot stoep met n 100m2 garage. Die pakket sluit krag, tuindienste 1x per week en n woonstel in. Die woonstel word tans onderverhuur word aan n dames student teen R3500/maand, maar kan...
30-01-2015 - gumtree.co.za save
 Stilfontein  - Garage - Rent
R7.500

Stilfontein - Garage - Rent

Groot ruim huis met swembad te huur in Stilfontein. 4 Kamers, stoorkamer, Eetkamer, Sitkamer, Moderne kombuis, opwas, boorgat, 2 garages, 3 aircons. Slegs 6km van Matlosana Mall. Lang termyn kontrak. Kontak Janus ...
29-01-2015 - gumtree.co.za save
 Roodepoort  - Apartment - Rent
R3.950

Roodepoort - Apartment - Rent

1 Slaap kamer tuin woonstel te huur in Roodepoort Wes area. Ideaal vir n enkel lopende persoon. 1 Badkamer Ingangs portaal - ideaal vir klein eetkamer Sitkamer Mooi nuwe kaste in n lekker sonnige kombuis Daar is reeds n wasmasjien in die eenheid. Skoonmaak diens kan gereel word asook die stryk van...
19-06-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Flat - Rent
R2.600

Pretoria - Flat - Rent

Netjiese, klein buitekamer te huur vir enkel persoon met stort, toilet, klein "kitchenette", en klein tuintjie. Internet ingesluit. Water en ligte ingesluit. Geen wasgoed of skoonmaak ingesluit nie - Dit kan gereel word vir R175 per ekstra dag. Geen troeteldiere toegelaat nie. Geen gebruik van die...
15-06-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Garage - Rent
R9.500

Pretoria - Garage - Rent

6 x Huur Wooneenhede op 1 groot erf te Wonderboom . Totale eenheid nuut gerestoreer en geverf Eie tuin met stoep 3 Slaapkamer met oop plan kombuis Eie stoep met tuin. Pre-paid krag, gasstoof, gas geyser. 1xBadkamer met stort, wasbak en bad. Aparte toilet. 1x en-suite badkamer met stort toilet en...
14-05-2015 - gumtree.co.za save
 Pretoria  - Bar - Rent
R10.400

Pretoria - Bar - Rent

Pragtige ruim 4slaapkamerbhuis te huur in Garsfontein. Naby Laerskool en Hoerskool. Ons is opsoek na betroubare huurders vir n langtermyn kontrak. Ons huis het ruim slaapkamers met ingeboude kaste. 2 Badkamers, elk met n stort en bad. Daar is ook n gaste toilet en wasbak. N Groot kombuis met baie...
11-05-2015 - gumtree.co.za save
 Durbanville  - House - Rent
 

Durbanville - House - Rent

Ek wil graag `n huis huur wat spasie het vir `n familie van 4 . Ons is twee volwassenes en 2 tienerseuns. Ons verkies `n ouer tipe eiendom met spasie waar ons motors en troeteldiere veilig sal wees en `n swembad sal `n bonus wees. Verkieslik nie te ver van Durbanville hoerskool nie, alhoewel ek ook...
31-03-2015 - gumtree.co.za save
1 2 3 4 Next »   
huis huur kontrak
  Create a free email alert for this search or    RSS flow for your search or    Send to a friend
Receive listings by email for :
huis huur kontrak

My email address :
Error: invalid email address
You may cancel this alert at any time
Email from your friend :
Error: invalid email address
Your message :
 
 Real-Estate  Job  Car  Motorcycle  Miscellaneous